Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Unknown
Titre:
Sarie Marais
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. Chorus: O bring my trug na die ou Transvaal, |: Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais. :| Ek was so bang dat die Kakies my sou vang En ver oor die see wegstuur; Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand Daar onder langs die Grootrivier. Chorus: Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes, Hulle sleep jou altyd water toe; Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip, Die josie weet waarnatoe. Chorus: Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar, Terug na die ou Transvaal; My lieflingspersoon sal seker ook daar wees Om my met 'n kus te beloon. Chorus: