Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
KOBUS!
Titre:
Spieël In 'n Raaisel
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
ouma en oupa, tante en oom hoeveel seisoenkringe is daar reeds gekerf binne die stam van jou lewensboom die dinge wat jy ken word in skadus vervorm, vervreem hul begin sag weggly onmoontlik om saam te neem gryskop en kaalkop, man en mannin hoeveel somers het jy natgehuil? hoeveel winters staar jy kole in? dae word bevrore nagte en nagte smelt weer tot dae en die herfsblare sweef al digter oor die antwoorde vir jou vrae daar's giftige vrees in jou oë, kyk dis ouderdom, niks besonders daar's giftige vrees op jou asem, ruik daar gaan die son al weer onder ons kyk deur 'n spieël in 'n raaisel sterre word dowwer, blomme verwelk die illusie van gister se skaterlag sagter en sagter en sagter en sagter die valse waarhede jaar na jaar word ware leuens die droom dat jy altyd gaan lewe laat jou vasklou, laat jou glo jy het vleuels ons kyk deur 'n spieël in 'n raaisel sterre word dowwer, blomme verwelk die illusie van gister se skaterlag sagter en sagter en sagter en sagter