Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
KOBUS!
Titre:
Jou Oë
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
ek het jou naam vergeet, ek het geen rede om dit te onthou die satyn van jou vel, die klank van jou stem, alles ontwyk my nou ek het jou glimlag vergeet, geen rede om dit te onthou maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome te hou jou oë ek het jou hande vergeet, ek het geen rede om dit te onthou jou omhelsing so sag, die wind in jou hare, alles ontwyk my nou ek het jou lippe vergeet, geen soene om te onhou maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome to hou jou oë