Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
KOBUS!
Titre:
Hoenderman
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Ek skrik wakker in die nag en gewaar 'n vreemde vent Doodstil in die maanlig aan my bed se voetenent Met vere om sy kiewe en 'n rooi kuif oor sy kop Sy mond 'n skewe snawel, sy geel oá« hou my dop Verskrik sit ek regop en vra: "Wat wil jy háª?" Langs sy skurwe pote sien ek 'n reuse eier l᪠Sy arms hang soos vlerke, sy bors 'n veerkombers Groen en geelbruin merke in die liggie van my kers Ek kruip toe stadig nader, en kyk in sy gevreet Sy ronde tongetjie bibber en toe laat hy my weet dat ek moet Dit was die Hoenderman Hoenderman die kyk vir my en ek kyk terug vir hom Die kloekende klanke uit sy snawel klink soos 'n gebrom Ek gaan toe na die yskas en sáª: "Soek jy 'n bier?" Die Hoenderman die knik sy kop, dit lyk of hy iets wil vier Ek kry vir ons twee biere en gee vir hom 'n dop Die Hoenderman lig sy linkerpoot en begin my vloer te skrop Hy krap merke op my vloere en ek sáª: "Hey, hou op!" Maar die Hoenderman die down sy bier en vra vir nog 'n dop! Sy hoenderkop gee 'n knikkie en hy sprei sy vlerke oop Pap druk hy sy blikkie en toe begin hy laat loop met nog 'n Dit was die Hoenderman! Die Hoender drink toe al my bier en verdwyn in die nag Ek staan alleen in my kamer en my brein voel nog steeds sag van al sy: Toe word ek wakker die volgende aand met 'n huis vol hoenders Hy't sy hele familie saam Dit was die Hoenderman