Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
KOBUS!
Titre:
Gee Raat!
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Die Oudstryders s᪠daar's 'n raat vir elke kwaal vir litdorings, vuilsiek en wurms uithaal vir asma en spuitpoep en die pyn in jou nek Om vlooie en luise op jou pubis te laat vrek Gee 'n raat vir die pyne, gee raat asseblief ou toppie 'n Raat vir die kriewelrige Hypothalamus in my brein Gee 'n raat vir my vrou se bek, die skuldinvorderaar hier voor my hek Gee 'n raat vir my dobbelkoors, my onvermoá«, my moedverloor Die Oudstryders s᪠daar's 'n raat vir elke kwaal Ja, elke ou pruim het sy eie verhaal Van: 'Hoe om te sorg dat jou hare blink' Tot: 'Wat om te doen as jou voete stink' Gee 'n raat asseblief ou toppie vir my rokery, my skelm gevry Gee 'n raat vir die polsende, stomende, jukkende selfverwyt Gee 'n raat ou man vir my lewensplan, die prys van sneeu, die nuwe eeu Gee 'n raat vir die wriemelende Amiglaeda in my brein Gee 'n raat vir my vrou se bek, die skuldinvorderaar voor my hek Gee 'n raat vir my dobbelkoors, my onvermoá«, my moedverloor Gee 'n raat vir die pyne, gee 'n raat asseblief ou toppie 'n Raat vir die kriewelrige Hypothalamus in my brein S᪠my Gelowige Grysaards wat staan jou te doen as 'n huilende vrou jou nagtelik kom soen? Wanneer skaduwee kindertjies in jou kamer kom speel en in kindertuinrympies hul lekkers met jou deel? Vertel my Verkalkte Kwak wat moet ons drink om die silhoeá«te te kuur wat aan die voetenent wink? Het jy 'n resep of 'n blaartjie te kou wat die dooie gesigte uit my drome sal hou? GEE RAAT! Die Ou Swepe sáª: "Daar's 'n raat vir elke kwaal" Maar watse pil kou jy as die Donker jou kom haal?