Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
KOBUS!
Titre:
Ek Wil Jou Soen
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen Ek wil jou soen Die maan is te klein laat dit helderder skyn Ek wil jou soen Soek die towerperlemoen, wil die platláª-koffel doen Ek wil jou soen Kan nie ophou om te staar as ek jou vyeblaar gewaar Ek wil jou soen Ek wil jou soen Jy's soos somersonskynweer as die reá«n my irriteer Ek wil jou soen Wens ek voel jou warm vlees, droom dat dit rerig so kan wees Ek wil jou soen Soos ân uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet Ek wil jou soen Kan ek ân teken van jou kry dat jy my ook wil verlei Ek wil jou soen Ek wil jou soen Ek wil my sleutel in jou slot sit Wil my brug bou oor jou kloof Jou parfuum is soos ân bries wat my my sinne beroof Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp Wil my stomp binne jou kaggel sit My olie in jou lamp Ek wil jou soen Ek wil my sleutel in jou slot sit Wil my brug bou oor jou kloof Jou parfuum is soos ân bries wat my my sinne beroof Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp Wil my stomp binne jou kaggel sit My olie in jou lamp Kan ek ân teken van jou kry dat jy my ook wil verlei Ek wil jou soen Kan ek ân teken van jou kry dat jy my ook wil verlei Ek wil jou soen Soos ân uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet Ek wil jou soen