Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
KOBUS!
Titre:
Dink Jy Nou?
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
in die kronkelgange van my verstand loop bloos en uitbundig hand aan hand ontelbaar deure om oop te maak en kussings om aan die slaap te raak in die dobbelsale van jou verstand loop vroom en onheilig hand aan hand ontelbaar keuses in die dobbelspel maar jy dink nie voor jy spring nie en so stook jy jou hel op die growwe paaie van ons bestaan ry strak gesigte in die stadige baan hul oá« skop styf as sirenes loei, hul oá« draai weg as kinders bloei is daar ontsnapping uit die doolhof van foltering? malhuis van die werklikheid? karnaval van verbeelding? dink jy nou? dink jy nou? koue kobus, dink jy nou? te moeg vir die lewe, te bang vir die dood