Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
KOBUS!
Titre:
Die Swart
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
'n verkyker, 'n spieá«l en die sap in my brein my enigste bagasie op die lewenstrein my verkyker is kragtig hy kyk nogal ver maar soms is daar wolke wat my visie versper die swart onder my vingernaels vertel die hele naweek se verhaal my verkyker kyk en kyk maar die lens raak te gou vuil ek soek my wasige toekoms om dit vir 'n ander te verruil maar my kyker raak al swakker terwyl my trein verder stoom en die lense kyk net terug in die kompartement van my droom en die swart onder my vingernaels word my verkyker se hartseer verhaal die swart onder my vingernaels vertel die hele naweek se verhaal ek kyk maar weer terug na die oá« in die spieá«l wat argeloos staar na my gillende siel en ek sien 'n onseker gesig wat al meer na 'n dier s'n lyk in die dertig watt lig die swart onder my vingernaels vertel die hele naweek se verhaal