Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Buckfever Underground (The)
Titre:
Sonsverduistering
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
hoe sliert die strale deur die klippies-lug, nat serpe van die sterre-slakke, miswolke kruip soos roomys oor die teerpad, waar die wildehonde aflek, traak-my-nie-agtig pis teen hoekpale. oog geknyp teen die dag, ou voue en droá« kepe in die hoeke, skilfers in die hare, dik broedersbloed in die are, gekneusde ribbes en knarsende tande. soos die res val hy tussen yster en stof rond, rol warm note tussen vingers, brand gat op karsitplek, spoeg in pisbak, trek labels van bierbottels af, lek suiker van vingers, hengel vir palings so met die krans langs. maar die uitspansel voorspel niks nie, net die gewone uitbuitery, myn-muitery, grondafsmytery, vrou-afvryery, en leepoog-leegláªery. swaar diere sluip met kettings en byle in die nag rond, stel steltoue, maak sommetjies, smee alliansies met dun meisies in pelsjasse en kniekoppe. sodat, eendag, doodluiters, sy weg versper word deur ân rooimier, wat verwoed aanval vir twee minute, spoeg en slaan en pik en krap. en dan die aftog blaas en wegknikker op die wind van die ruimte, tot volgende keer, die verbete rol van die miskruierwiel, flou ge-olie, skeef gemoer.