Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Buckfever Underground (The)
Titre:
Dink Harder
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape seine flits oor en weer sonder stop bedlampe knik instemmend en gooi nog 'n dop my hande pla my o᫠wat ruk sonder ophou die geyser is stukkend en die kraanwater lou die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape le᫠yskaste staar ons in die gesig die tonge is los en die kinders afwesig die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape