Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Fokofpolisiekar
Titre:
Oop Vir Misinterpretasie
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby daar is geen konstantes nie my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig of nie dis my kennis, my vuur alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak dis nie my skuld nie my korttermyn geheue verval tersiêre opvoeding nietig verklaar dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby moet nie bekommer nie jou verbeelding spring jou voor dit was nog altyd so 'n mens kan baie praat tog sukkel om sin te maak almal weet perspektief is nie 'n speelding nie my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak dis nie my skuld nie ek herinner myself aan my pa hulle moes grens toe gaan dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo