Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Fokofpolisiekar
Titre:
Tevrede?
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Mikrogolfoond mense marseer wanbegrip, wanbalans, wanbeheer Weggedraai met die son op hul rue Ek verkies die son op my gesig Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal julle nooit tevrede Tevrede stel nie Hou jou kop vas Die probleem is net dat ek nie weet wie ek is nie Hierdie gaan nog lank vat Hierdie gaan nog seermaak Kan ons maak of ons vir ewig kan leef sal ons, ons geheime boodskappe vergeet Fluister kliphard Speel so sag as wat jy kan Soen so veel as wat jy wil Hou my net vas Die werklikheid is dat ek nie weet wie ek is nie