Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Fokofpolisiekar
Titre:
Lugsteuring
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my Die pyn van verwaantheid martel al die murg by my gebeendere uit Vir almal wat onkundig is wees bly Gee vir my jou siel of ek sal hom moet steel Ek is seker maar net verveeld X2 Wat moet ek doen om weer lewendig te voel? Ek is die haat wat jou forseer om jouself aan te rand Ek is die pyn wat wegkruip in als wat jy wil versteek Ek is die wroeging in jou waansin die geluk wat jy wegeet ek is die een wat jou wil red en dan martel Wat is fout met my? Kan ek n professionele diagnose kry? Ek wil net nie verveeld wees in hierdie lewenslang kleedrepitisie nie Is die monster wat jou jaag emosionele progressie? Is jy die enigste vyand van spirituele tegnologie? Ons oe is vervang met skerms en ons siele met prentjies van die see Daar's nog baie bier om te drink en kak om te praat voor ons die wereld begin regmaak My kop raas al vir dae en my fokkin oe bly fokkin swaar Daar's nog baie brein om te spoel voor die verlore gevoel gaan verdwyn so, hello toetssein Toetssein Toets my