Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Steve Hofmeyr
Titre:
Agter Elke Man
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Ek scheme 'n ou score nooit nie Life se rules maak jou te dronk En die breaks lê soms so ver weg Deur die tralies van 'n tronk Jan Wolm se baksteenhuisie Antie Stienie se kombuis Waar sy en Sarie suffer Swaarkry het sy prys Leana is nou Steve sin Doreen se hart is dood Vir ou boyfriends wat op bikes ry En rond lê sonder brood Daars 'n vrou wat weet wat aangaan Agter elke man Al staan sy daar en die trane loop Saggies oor haar wang Almal maak tog foute Saam maak ons 'n span Solank as daar 'n vrou staan Agter elke man Joy Boy bly 'n jailbird En 'n welfare goose se smile Want daars net regtig rykdom As daar goud is in jou hart Kom surprise my met n nuwe world Waar elkeen op sy eie jol Ek scheme dit kan nie werk nie Want vir almal is daar n rol Een speel hy weet wat vry is Vasgevang in n cage Speel maar waar jy lus kry pel Almal staan op die stage Daars 'n vrou wat weet wat aangaan Agter elke man Al staan sy daar en die trane loop Saggies oor haar wang Almal maak tog foute Saam maak ons 'n span Solank as daar 'n vrou staan Agter elke man