Home
Top Artistes
Top Paroles
Ajouter Paroles
Contact
menu
search
Contactez-nous
Artiste:
Helmut Lotti
Titre:
Sarie Marais
Assurez-vous que les corrections sont tout à fait exactes
S'il vous plaît, les mettez en évidence en quelque sorte!
Vous pouvez, par exemple, écrire
INCORRECT: avant la mauvaise ligne
CORRECT: avant la correspondant ligne correcte
Autrement, nous ne pouvons les corriger pas! Merci pour votre aide.
Sarie Marais My Sarie Marais is zo ver van my hart, maar 'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, nog voor die oorlog het begin. O bring my trug na die ou Transvaal, daar waar my Sarie woon, Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais, daar woon my Sarie Marais Ek was so bang dat die Kakies my sou vang, en ver oor die see wegstuur; Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand daar onder langs die Grootrivier. O bring my trug na die ou Transvaal, daar waar my Sarie woon, Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais, daar woon my Sarie Marais Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar, terug na die on Transvaal; My liewelingspersoon sal seker ook daar wees om my met 'n kus beloon. O bring my trug na die ou Transvaal, daar waar my Sarie woon, Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais