Other cover

Dink Jy Nou? Paroles

KOBUS!

Album Other

Paroles de Dink Jy Nou?

in die kronkelgange van my verstand loop bloos en uitbundig hand aan hand
ontelbaar deure om oop te maak en kussings om aan die slaap te raak

in die dobbelsale van jou verstand loop vroom en onheilig hand aan hand
ontelbaar keuses in die dobbelspel maar jy dink nie voor jy spring nie en so stook jy jou hel
op die growwe paaie van ons bestaan ry strak gesigte in die stadige baan
hul oá« skop styf as sirenes loei, hul oá« draai weg as kinders bloei

is daar ontsnapping uit die doolhof van foltering?
malhuis van die werklikheid? karnaval van verbeelding?

dink jy nou? dink jy nou? koue kobus, dink jy nou?

te moeg vir die lewe, te bang vir die dood