Insomnia cover

Toer Om Die Vloer Paroles

Brendan Peyper

Album Insomnia

Paroles de Toer Om Die Vloer

Jy lyk nes ‘n boeremeisie
En ek’s ‘n boere ou
Gee nie om of jy my verlei nie
Kom net nader ekke hou van jou

Tussen stropers en mielielande
Tussen koring en wintersbrande
Ploeg ons regs, ploeg ons links, ploeg ons op en af
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel
As jy in my arms is nie
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer

Vou my hande om jou lyfie
Gooi jou arms om my nek
Glo my dit is nie verkeerd nie
As ek en jy mekaar opvreet nie

Met jou vellies en jou blou jeans aan Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
Ek sal jou vang (Ek sal jou vang)
As jy vir my val (As jy vir my val)
Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand

Sal jy my vang (Sal jy my vang)
As ek vir jou val? (As ek vir jou val?)