Insomnia cover

Die Boer In My Paroles

Brendan Peyper

Album Insomnia

Paroles de Die Boer In My

Die boer in my
Hou van die vrou in jou
Wil sy arms net om jou vou
Sien hoe ons eendag trou

Kom bietjie nader
Ek wil nie wag vir later
Jy’s my main course nie net ‘n starter
Jy dop my wêreld om liewe Vader

Stop ’it ek like ‘it
As jy die heeldag so op my skoot sit
My wêreld so uitmekaar skud
Aan jou sal ek aanhou klou
Vir nou
Die boer in my
Hou van die vrou in jou
Wil sy arms net om jou vou
Sien hoe ons eendag trou
Dis geen geheim

Die boer in my
Soek alles wat lê in jou
Wil jou hart net by hom hou
Sy alles net gee vir jou
Die boer in my soek net jou Dis die verlange na jou wat ek mis

Laat dit net in-sink
Daar's niks wat dit kan bereken
Hoeveel jy vir my beteken
Te veel van jou is te min
Vir my

Die boer in my
Hou van die vrou in jou
Wil sy arms net om jou vou
Sien hoe ons eendag trou
Dis geen geheim
Die boer in my
Soek alles wat lê in jou
Wil jou hart net by hom hou
Sy alles gee net vir jou
Die boer in my soek net jou

Die boer in my
Hou van die vrou in jou
Wil sy alles gee net vir jou
Sien hoe ons eendag trou
Die boer in my soek net jou